Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n goeie toestand maar hier en daar (baie min) 'n pen nota.. >>> Saam met Somer verteenwoordig Laat vrugte die hoogtepunt in CM van den Heever se romans - Met die ou harde boer Sybrand het hy ’n gestalte geskep het wat in die Afrikaanse literatuur ongeewenaar is - (tenspyte van die "K" wood wat heelwat voorkom - Vir Mulder is Laat vrugte amper ’n soort epos van die boerelewe. “Die skrywer hou hom meer buitekant sy werk. So voldoen dit beter aan Flaubert se eis dat die kunstenaar in sy werk aanwesig moet wees soos God in Sy skepping, met ander woorde oral teenwoordig maar nêrens sigbaar nie"
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.