Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n baie goeie toestand - Stofomslag goed met effense papierverlies. >>> Woestynsand dek die spore word in drie dele verdeel onder die titels Gedagte, Twyfel en Geloof. Die eerste deel bevat ongeveer tweehonderd aforismes of lewenswyshede. Die tweede deel (Twyfel) is n romantiese novelle (gebaseer op die profeet Ahasveros) waar die lewe van sendelinge in n barbaarse wêreld uitgebeeld word, met die eindelike besef die boodskap wat hulle van dag een af wou verkondig: Slegs God kan jou red. Die derde deel (Geloof) kontrasteer met die tweede en is n eie weergawe van die verlossingstryd wat Moses teen die Farao se huis in Egipte voer. (Wiki)