| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Still as new.
The images represent the actual product that will be purchased.
Have a look at our other movie listings. We will combine postage for multiple orders.
Heidi is 'n 5 jarige weeskind wat by haar oupa in die berge moet gaan bly aangesien haar Tanni Dety nie meer na haar kan omsien nie.
Almal kry Heidi vreeslik jammer om op so 'n jong ouderdom al die dinge te moet deur maak. Haar oupa is nie populêr tussen die ander mense nie en hulle sien hom as 'n harkoppige ou man. Hulle dink dis malleheid om Heidi op so jong ouderdom in sy sorg te laat.