Heiliger

Heiliger

New 1 available
Indicative market price: R339.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R239.00
29% off
Shipping
This product qualifies for free shipping in South Africa, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
85212 Lapa
Bob Shop ID
627779279

In die paar dae voor Kersfees neem Hendrik en Amalia se lewe 'n onverwagse wending, iets waarvoor hulle nooit voorsiening gemaak het nie. Maar wat vir hulle 'n nuwe era in hulle verhouding sou kon wees, word verdonker deur 'n verskriklike voorval waarvoor Hendrik in hegtenis geneem word.

Nóg Amalia, 'n staatsaanklaer op Witteberg, nóg Hendrik se knap prokureur kan verhoed dat hy opgesluit word — deels vir sy eie veiligheid, deels omdat 'n lafhartige speurder sy mag misbruik. Wat voorbereiding vir 'n heugelike gebeurtenis en Kersfees moes word, word dae waarin Hendrik intiem met die binnekant van 'n sel en dié se bewoners kennis maak.

Daar word van moord gepraat op die taxibaas se seun wat deur 'n dwaalkoeël getref word en dis die taxibaas se woord teen Hendrik s'n. Boonop leef die grensoorlog steeds in Hendrik se gedagtes; die nagmerrie toe hy 'n makker wat deur die Kubane gevange geneem is, gaan red het. Dekades later buk 'n Kubaanse dokter oor hom in 'n hospitaal. En as Hendrik gemeen het dat Amalia veilig is, het hy 'n fout gemaak …

Add to cart

Recently viewed

Nike Terminus
New
R2,000.00
Between two worlds by Maisie Mosco.
Secondhand
R18.00
Tracy Chapman – Let It Rain CD
Secondhand
R89.00

Similar products

Free shipping
Saartjie Die Spinnekop Met Sewe Bene
New
R255.00
Free shipping
Smart-Kids Write & Wipe Shapes
New
R149.00
Colouring Book Jumbo 120pg
New
R89.00
Free shipping
Smart-Kids Calculations Grade 4
New
R139.00