Heimwee - Sophia Kapp
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Synopsis: Heimwee is die storie van Mart-Mari wat moet terugkeer na die familieplaas sodat sy haar ma kan begrawe en finaal kan afskeid neem van die familie by wie sy nooit tuis gevoel het nie. Maar in ᅧᄐn ondeurdagte oomblik betaal sy die knutselaar-nutsman-van-langsaan, Anton Nieuwoudt, om saam te gaan omdat sy vir haar susters gelieg het oor ᅧᄐn man in haar lewe. Gou besef sy dat hy hom nie laat gebruik nie. Hy is die alles-of-niks-tipe, wat haar dwing tot emosionele eerlikheid en die spieᅢᆱl voor haar ophou sodat sy bewus kan word van haar aandeel in haar gekompliseerde familieverhoudinge.Dit is ook die storie van Liesbet Vermaak wat in die nadraai van die allergrootste vernedering alleen moet omsien na haar broers: Andries, die dromer, en Benna, die kind wat alles verstaan, maar nie met die wᅢᆰreld kan kontak maak nie. Wat die foto van die soldaat steel sodat sy kan voorgee sy is getroud, maar dan op ᅧᄐn dag in Humansburg se hoofstraat opkyk in die helder heuning van Gert Niemand se oᅢᆱ en besef haar leuen het haar ingehaal.Dis ᅧᄐn storie wat strek oor geslagte, van mense wat so seer gekry het dat hulle swerf, maar dis ook ᅧᄐn storie van heling. Boweal is dit die storie van moederskap, van die verskriklike prys wat dit soms vra, en van ma's wat bo-oor die ewigheid sal reik om seker te maak hulle kinders is geborge.-- Page 4 of cover.

Title: Heimwee
Author: Sophia Kapp
Publisher: Boekdiva Uitgewers
Year: 2022
Number of pages: 515
ISBN: 9780639704494
Condition: Used
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at