| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Toneelgeselskap in Tweede Wereldoorlog moes troepe vermaak tussen lood en bomskerwe.
Romanticapers Kaapstad, Netjiese hardband 232 bladsye met stofomslag in beskermer goeie kondisie, goed gebind skoon bladsye, baie ligte verkleuring. Cellotape het ligte beskadiging veroorsaak op agterkant van hardeband maar dit het die mooi stofomslag daaroor.