| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hekel nog lekkerder is die lang verwagte opvolg van die immergewilde Hekel vir die lekker wat in 2009 verskyn het.Net soos sy voorganger, bied hierdie boek ook patrone wat volledig met volkleurfoto's, diagramme en noodsaaklike hekel-inligting toegelig is en word hekeldraad wat algemeen in Suid-Afrika beskikbaar is, gebruik. Die moeilikheidsgraad word by elke patroon aangedui en die wye verskeidenheid bied aan die beginner sowel as die gevorderde genoegsame keuses.| Pages: | 143 |
| Publisher: | LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk |
| Format: | Paperback |
| Isbn: | 0-7993-5172-5 |
| Isbn13: | 978-0-7993-5172-9 |