Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met Hekel vir My Huis nooi Emma Lamb jou uit om speelse kleurkombinasies, patrone en teksture kreatief in te span om iets pragtigs te skep en s 'n huis met warmte en sjarme te vul. Haar speelse kombinasies met kleur, patroon en tekstuur weerspiel 'n vermenigng van retro-styl en Skandinawiese eenvoud. Di 20 splinternuwe artikels sal met gemak in die tuisteskepper se alledaagse lewe inpas.
Kies uit versamelings vatlappies en kussingontwerpe, maak 'n liefl ike krans om 'n kamer op te helder of 'n snoesige deken om jou te vertroos. Elke ontwerp sluit duidelike patroonaanwysings en kleurkaarte in, sowel as Emma se eie wenke om die perfekte huisartikels te skep. Basiese tegnieke word deur stap-vir-stap-instruksies en kleurfoto's uitgebeeld.