Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hekelwerk vir almal Die huisvrou se eie Hekelwerkboek met Talle pragtige Patrone.
Hierdie Sagtebandboekie is interessant omdat dit in Afrikaans uitgegee is deur die Huisvou-pers (edms) Bpk.. geen datum is beskikbaar. dit het goeie aanwysings om te leer hekel vir links- en regshandiges. Ook die benamings van die hekelterme in Afrikaansen mooi hekelpatrone.
sien aangehegte foto's en items kan saamgevoeg word vir een posgeld.