Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Verteller In Heks Vind Haar Toevlug In Sprokies En Mites. Terwyl Die We?reld Die Oorlog In Oekrai?ne Op Tv-skerms Gadeslaan, Verdiep Sy Haar In Die Mitologie Van Die? Land - Ook As Skans Teen Die Toenemende Vyandelikheid In Haar Huwelik. 'n Ongeoorloofde Verhouding Maak 'n Besieldheid In Haar Wakker. Sy Beroep Haar Op DiNuwe Krag Toe Sy Van Ongerymdhede Bewus Word By Die Kosmetiekmaatskappy Vir Wie Sy Bemarkingskopie Skryf. Dis Tyd Om Beheer Van Haar Eie Verhaal Neem.-- / Dibi Breytenbach. Includes Bibliographical References (pages 249-252).
Softcover. Afrikaans. Queillerie,. 2024. ISBN: 9780795802836. 252 pp. Fair/good. Book No: 65248