This item has closed with no items sold
View other items offered by Theron Books2200

Similar products

BATTLE SCARS & DRAGON TRACKS BY ANTHONY LOUIS VON ZEIL SIGNED COPY
Secondhand
R159.00
Genl. Louis Botha op die Natalse front (1899 - 1900)
Secondhand
R165.00
South Africa and the Transvaal War - Louis Creswicke VOL 1 - 7
Secondhand
R2,230.00
Generaals Coen Brits En Louis Botha 1899-1919 - F.P. Du P. Robbertze
Secondhand
R250.00
Hel Toe En Terug  Louis Scott Hel Toe En Terug  Louis Scott
Hel Toe En Terug  Louis Scott Hel Toe En Terug  Louis Scott
Closed

Hel Toe En Terug Louis Scott

Secondhand 1 was available
R240.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N922
Bob Shop ID
614996820

Toestand: Soos nuut
Formaat: Hardeband
Bladsye: 164
Uitgegee: 2018 (Skrywer)
ISBN: 9780620779852

My reaksie nadat ek Louis Scott se lesing verlede jaar tydens die honderdjarige herdenking van die Slag van die Somme bygewoon het, was dat hy dit moet publiseer. Sy navorsing en deeglike dokumentering het my beindruk. Sy passie vir die onderwerp was aansteeklik. Afgesien daarvan is daar `n werklike behoefte aan `n boek om die honderdjarige herdenking van daardie oorlog te verwoord veral vanuit `n Suid-Afrikaanse perspektief en meer so, in Afrikaans. Heelwat is in Engels oor die Eerste Wêreldoorlog gepubliseer, waarvan `n paar deur Suid-Afrikaanse skrywers. Weinig het egter in Afrikaans die lig gesien. Hierdie boek van Louis Scott sal tot `n groot mate daardie leemte vul.

Die boek is nie `n akademiese proefskrif nie. Dit is bedoel vir die spreekwoordelike `man op straat die gewone leser met `n belangstelling in daardie oorlog en veral in die Suid-Afrikaanse deelname daaraan. Die afstammelinge van die Suid-Afrikaanse soldaat, wat in daardie bloedbad gesneuwel het, of wat gelukkig was om wel huis toe te kom, sal die boek veral kan waardeer. Trouens, dit is van wesenlike belang dat ons almal herinner moet word aan die onbeskryflike wreedheid en lyding wat so `n oorlog tot gevolg het. Durf ons vergeet?

Hierdie oorlog, wat van 1914 tot 1918 geduur het, het natuurlik eers na die oorlog wat van 1939 tot 1945 geduur het, bekend geword as die Eerste Wêreldoorlog. Die 1939 tot 1 945-oorlog het dus gevolglik bekend geword as die Tweede Wêreldoorlog. Voor die tweede oorlog was die eerste oorlog slegs bekend as die `Grootoorlog (`The Great War). Die Grootoorlog omdat dit werklik die grootste oorlog in die geskiedenis van die mens was. Geen oorlog in die verlede het soveel lande en soveel mense betrek en soveel sterftes tot gevolg gehad nie.

Vir die soldate wat hierdie lyding oorleef het, was dit hel en dikwels vind mens dat hulle daarna as `die hel verwys het derhalwe die titel van hierdie boek.

Prof. Louis Changuion