This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Simunye books40

Similar products

Hel Toe En Terug Louis Scott
Sold

Hel Toe En Terug Louis Scott

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
Free shipping is available from Simunye books for all orders above R3,000.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R3,000.00 from Simunye books
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
654955788

Die boek is nie `n akademiese proefskrif nie. Dit is bedoel vir die spreekwoordelike `man op straat die gewone leser met `n belangstelling in daardie oorlog en veral in die Suid-Afrikaanse deelname daaraan. Die afstammelinge van die Suid-Afrikaanse soldaat, wat in daardie bloedbad gesneuwel het, of wat gelukkig was om wel huis toe te kom, sal die boek veral kan waardeer. Trouens, dit is van wesenlike belang dat ons almal herinner moet word aan die onbeskryflike wreedheid en lyding wat so `n oorlog tot gevolg het. Durf ons vergeet?

Hierdie oorlog, wat van 1914 tot 1918 geduur het, het natuurlik eers na die oorlog wat van 1939 tot 1945 geduur het, bekend geword as die Eerste Wêreldoorlog. Die 1939 tot 1 945-oorlog het dus gevolglik bekend geword as die Tweede Wêreldoorlog. Voor die tweede oorlog was die eerste oorlog slegs bekend as die `Grootoorlog (`The Great War). Die Grootoorlog omdat dit werklik die grootste oorlog in die geskiedenis van die mens was. Geen oorlog in die verlede het soveel lande en soveel mense betrek en soveel sterftes tot gevolg gehad nie.

Vir die soldate wat hierdie lyding oorleef het, was dit hel en dikwels vind mens dat hulle daarna as `die hel verwys het derhalwe die titel van hierdie boek.

Prof. Louis Changuion

Customer ratings: 1 ratings

Very satisfied, thank you
21 Nov 2025