Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Groot Ben kom staan amper teenaan Cor. So naby dat hy hom kan ruik. Cor maak op 'n ongaangename manier kennis met 'n spul boewe in die dorpie Grafhout. Nadat hulle die bank beroof het, vlug hulle die woestyn in met al Grafhout se goud.
Sal die Sheriff en sy manne dit regkry om die spul boewe vas te trek, of maak Cor self 'n plan?
MML 2017 Letterkunderprys Wenner.
Summary | Wenner - Maskew Miller Longman 2017 Letterkundeprys. Almal se koppe swaai in Cor se rigting. Groot Ben Slechter kom reguit na hom toe aangestap. Benoudheid druk Cor se bors inmekaar... |
Author | Alwyn Tredoux |
Publisher | Maskew Miller Longman (Pty) Ltd |
Release date | 20171101 |
Pages | 76 |
ISBN | 0-636-21426-5 |
ISBN 13 | 978-0-636-21426-2 |