| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |


Tafelberg uitgewers 3e druk 1972. Hardeband met stofomslag. 111 bladsye. Die boek is in 'n baie mooi toestand. Voorste en agterste bladsy het gedeeltelik begin verkleur. Posgeld na enige plek in SA is R20.