Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg uitgewers 3e druk 1972. Hardeband met stofomslag. 111 bladsye. Die skutblad is uitgeskeur. Klein selotape merkies voor en agter. Die boek is verder in 'n baie mooi toestand. Posgeld na enige plek in SA is R20.