Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Fotos 1895 toe sy met werk in Minnesota begin het. Bewoners van 'n beltent en besittings kort na hul aankoms in kamp. Tekening deur Emily Hobhouse van 'n woonhuis op plaas van genr. de Wet nadat dit deur die Britse troepe verwoes is.Emily Hobhouse saam met Genl. CF Beyers en genl. JC Smuts by 'n ontvangs op Heidelberg 1903. Spaider gebruik na oorlog toe sy spin- en weefstkole in Vrystaat en Transvaal kom stig het. Ook Fotos van haar begrafnis.
Emily Hobhouse, predikantsdogter uit Cornwallis is begrawe by Vrouemonument Bloemfontein. ‘n Tienerboek wat alle grootmense behoort te lees. Dit fokus op ‘n vrou wat tegelyk taai en teer was. ‘n Vrou wat sommige mense woedend gemaak – en ander diep ontroer het. Die eerste uitgawe is met die Scheepersprys vir Jeuglektuur bekroon.
Afrikaanse boek, 111 pages, Swart hardeband, Tafelberg-Uitgewers, 1971 Tweede druk. S.A. GALLERY
Swart hardeband goeie toestand vorige eienaar se naam op 1ste endbladsy. Stofomslag is geskeur by voue, ietwat verweerd, nie baie papierverlies nie.