Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
‘n Tienerboek wat alle grootmense behoort te lees. Dit fokus op ‘n vrou wat tegelyk taai en teer was. ‘n Vrou wat sommige mense woedend gemaak – en ander diep ontroer het. Die eerste uitgawe is met die Scheepersprys vir Jeuglektuur bekroon.
Afrikaanse boek, 111 pages, illustrations, black cloth, dust jacket, Tafelberg-Uitgewers, Third edition, 1972.
Swart hardeband goeie toestand vorige eienaar se naam op 1ste endbladsy met stofomslag wat 2 klein skeurtjies uit het aan onderkant van stofomslag.