Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Deur die jare heen het God manne en vroue gekies deur wie Hy die wereld geseen het. Hierdie is die verhaal van Sy weg met een van hierdie gekose kanale.
Ierland, die land wat al so baie uitgesoekte Christene opgelewer het, maak weereens haar bydrae tot die godsdienstige lewe van die wereld, en in besonder tot die van Suid-Afrika, en uit hierdie lewe van Helena Garratt spruit nog steeds gedurige seen voort.