Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Helene de Kock
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
'n Kind vir Vier Oude Vrinde is 'n liefdesroman wat lees soos 'n speurverhaal. Die legende van 'n baba wat eeue gelede een nag op die drumpel van die ou opstal gevind is, herleef wanneer die pragtige erfgenaam van Vier Oude Vrinde, Isabel Verwey, een stormagtige nag wakker word en 'n baba by haar deur kry. Wie het die baba daar gelos? En met watter geheime leef Isabel self saam?
Volmaakte versnit is die verhaal van 'n vrou wat in haar drang om vry te wees die verkeerde keuse gemaak het, 'n keuse wat haar weggeneem het van haar mense. Dan keer sy terug en vind uit dat 'n krisis 'n mens kan breek f balans kan bring, die volmaakte versnit tussen vreugde en pyn. Dit is wat liefde is.