Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie verhale vertel van liefdes wat deur oorlog getoets word, van vroue wat deur vuur gaan om uiteindelik geluk te vind._x000D_\n_x000D_\n _x000D_\n_x000D_\nBallade vir 'n bruid: Monica gaan weg Londen toe saam met haar nuwe man, Roy Ashton, maar die illusie van geluk word aan flarde geskiet deur die bomme wat op die stad val. En dit bring selfkennis want die oorlog gooi sy skadu tot in die suiderland waar sy haar jeugvriende Esra Cameron en Karel Dagenaar agtergelaat het. Monica leer om met pyn maar ook met grasie die lewe se aansprake die hoof te bied. Sy leer dat die ware betekenis van vrynie daarin lê om te wégkom nie, maar juis om te bly_x000D_\n_x000D_\nDie herfsbelofte: Charlotte Hugo, hoof van 'n groot modehuis, skryf haar stormagtige memoires wat afspeel tydens die Tweede Wêreldoorlog en die weerstand teen Hitler se bewind in Frankryk en Duitsland. Haar lewe in Kaapstad is egter nou ook vol onderstrominge. Haar kleinseun, Wiam, moet Grens toe en dit veroorsaak konflik en verdriet, want sy hartsake is deurmekaar. Dit word 'n verhaal binne 'n verhaal, 'n vervlegting van intriges wat die leser end