Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Helkampe deur Ewald Steenkamp ANGLO OORLOG VROUE KONSENTRASIEKAMPE EERSTE DRUK
Miskien moet mens hierdie boek lees om te besef dat die Anglo-Oorlog konsentrasiekampe vir vroue en wat die gruwels van oorlog uitbeeld teen onskuldige vroue en kinders, die onskuldiges in ’n oorlog die meeste ly. 26,265 vroue en kinders het gesterf onder Britse Imperialisme wat die swart bevolking bemagtig en gewapen het om die vroue aan te jaag na die konsentrasiekampe, te vermoor en te mishandel.
Voortrekkerpers, 1941 EERSTE DRUK, 245p.
Toestand: Hardeband, naam van vorige eienaar op skutblad, Ouderdomsvergeling en -slytasie, maar andersins in goeie toestand.klein skeurmerkie op titelbladsy.
Illustrasie: van Titelbladsy .
Verpakking en Posgeld R25 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy .