| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Helkampe deur Ewald Steenkamp uit die Anglo Boereoorlog (Tweede Vryheidsoorlog).
Handel oor die uiters wrede konsentrasiekampe oftewel die helkampe.
Herdruk van die SKAARS SKAARS SKAARS boek.
Bienedell Uitgewers, 2001
Waarskuwing: Nie vir sensitiewe lesers nie agv grafiese inligting !
Hoofstukke sluit in:
ÃÂ ÃÂ ÃÂ ÃÂ Staalhoeke in blikkies vleis
ÃÂ ÃÂ ÃÂ ÃÂ Meisies in draadhokke
ÃÂ ÃÂ ÃÂ ÃÂ Hel in hospitale
ÃÂ ÃÂ ÃÂ ÃÂ Diere lewendig verbrand, ens.
ÃÂ
Hierdie boek bevat baie inligting en ontbloot die Britse Imperiale verskroeide aarde beleid in al sy boosheid.
Dit wys duidelik dat die enigste doel vir Imperiale Brittanje die Boere se goud en goed was... ten alle koste.
Versending is R35 in SA.
Betaling per EFT.