Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twee vroue wat dieselfde man liefhet kan met mekaar 'n goeie verhouding he! Alle grappies op 'n stokkie...Wanneer twee vroue deur 'n huwelik verpligte familie word kan die vonke spat. Dit maak nie net die skoonma en skoondogter ongelukkig nie dit skep spanning by die mans in hulle lewe en hulle (klein) kinders.
TITLE: Help Ek is 'N Skoonma (Skoondogter)
AUTHOR: Gretha Wiid
SKU: 9781432204549
PUBLISHER: Carpe Diem Boeke
DATE PUBLISHED: 09/04/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 144
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 148 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 200 gr