Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Johan Smith
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die boek is geskryf deur prof Johan Smith om jou as ouer te help en raad te gee, maar ook voor te berei op die uitdagings van jou kind se tienerfase. Dit is een reuse, enorme voorreg om so 'n rol in jou kind se lewe te kan speel.
Daar is egter baie ouers vandag wat hierdie kosbare geleentheid deur hulle vingers laat glip. Die boek is op so 'n manier geskryf dat dit ook in groepsverband gebruik kan word, sodat ouers by mekaar kan leer en mekaar kan help met die ouerskapreis van jou kind wat op sy adolessensie-reis is.