R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met stofomslag. Boek in baie goeie toestand. Uitgegee deur N. G. Kerk-Uitgewers in 1959. Eerste uitgawe met s/w foto's en illustrasies met 330 bladsye. Stofomslag het verbleik aan die rugkant, bietjie verwering aan bokant. Ds. Helperus Ritzema van Lier was van 1786 tot 1793 leraar aan die Kaap. Sy besielende preke maak groot indruk, hy doen gereeld huisbesoek en begin met kategese onderrig. In 1791 begin hy met 'n plaaslike sendingaksie en die Lig van die Evangelie bereik die slawe en inheemse stamme. Van Lier sterf op jeugdige ouderdom aan tuberkulose. Geen oorsese versending.