Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | In die bundel kortverhale, Die hemel help ons vertel Koos Prinsloo verder van sy pa, die grootwildjagter. Daar is afdrukke van fotos, een van sy pa op 'n olifant. Dit is n verhaal van ʼn pa wat sy gay seun moet aanvaar en sy seun wat hom moet aanvaar en hoe hulle albei worstel in die proses. Koos is ook een van die eerste Afrikaanse skrywers Hemel om vigs as tema in sy werk te ontgin. |
Jaar | 1987 (1ste druk) |
Uitgewer | Kaapstad: Taurus Uitgewers |
Bladsye | 103 |
Toestand | Sagteband ouderdomsvergeling maar andersins in goeie toestand.NaamBoodskap van vorige eienaar op skutblad |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: