Hemelhel - Martinus de Beer Hemelhel - Martinus de Beer
Hemelhel - Martinus de Beer Hemelhel - Martinus de Beer

Hemelhel - Martinus de Beer

1 available / secondhand
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645485869
In die hartjie van die Vrystaat is daar 'n plek waar die hemel en die hel bymekaarkom. Dit is 'n netjies versorgde huis met 'n wit muur daarom. Agter die muur ontvou verhale waarvan bitter min mense ooit hoor. Die huis met die wit muur is 'n kliniek vir depressielyers. In Hemelhel stap jy saam met 'n jong pasiënt die kliniek binne, en jy ervaar hierdie onbekende, afgeslote wêreld deur sy oë. Op sy gemaak weerbarstige manier ondergaan jy al die roetines, sien die personeel en ander pasiënte uit sy sardoniese perspektief en beleef sy grille, sy gemoedskommelings en vertwyfeling. Die aantal weke in die kliniek word 'n meesleurende verhaal dit word die ontdekking van 'n wêreld. Die krag van Martinus de Beer se debuut lê daarin dat dit die lewe uit die perspektief van die depressielyer vir jou nuut maak. Dit gebeur op so 'n wyse dat die leser, soos die verteller, swaar afskeid neem van hierdie kliniek waar dit vir 'n wyle moontlik was om hemel en hel saam te verduur.
Add to cart

Recently viewed

See more
M*A*S*H Season One Collector's Edition DVD - Region 1 Edition
R150.00 No bids
1947 RHODESIA PENNY
R17.00
SA Philatelist Magazine-Sept-1975-Vol 51 No9-Pg213-236(Magazine was Folded in Half)
R20.00
Honeybush Tea Drops (Cyclopia Intermedia) 50ml
R107.51

Similar products

Nasomer op Tamarisk - Margaretha de Beer
R14.78
9% OFF
Engele en ander dinge, Puk Digbundel 2 - Judy De Beer Red.
R290.00 R320.00
Hemelhel - Martinus de Beer
R169.00
The essential of Afrikaans - De Beer Wiid
R45.00