This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by BeesBobBooks101

Similar products

Die dag van die lord - Johan Kruger
Secondhand
R100.00
Die afdraand van die dag is kil
Secondhand
R300.00
AFDRAAND VAN DIE DAG IS KIL 2H SECONDHAND - BOUWER,A
Secondhand
R180.00
53% OFF
Stories van Rivierplaas - Alba Bouwer
Secondhand
R350.00 R740.00
Die Afdraand Van Die Dag is Kil - Alba Bouwer Die Afdraand Van Die Dag is Kil - Alba Bouwer
Die Afdraand Van Die Dag is Kil - Alba Bouwer Die Afdraand Van Die Dag is Kil - Alba Bouwer
Closed

Die Afdraand Van Die Dag is Kil - Alba Bouwer

Secondhand 1 was available
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650049195

Die ouderdom kom met baie mankemente. Dít ervaar die susters Marie en Bettie in pynlike maar ook snaakse besonderhede wanneer hulle in Huis Lourens gaan woon en die inwoners van dié oord leer ken.

Karakters soos tant Dolly, wat op nege-en-tagtig 'n bloedrooi rok dra en van die môre tot die aand danswysies van haar jongdae in haar kop hoor en, tartend, 'n ouvroustemmetjie wat saamsing. Of die vername mevrou Nelson, wat nagrokke van satyn en regte bruidsonderklere dra, maar te seniel is om te weet wat sy aanhet.

Oues wat hul ydelheid deur hul kinders se prestasies wil uitleef, maar ook die beminlikes wie se stil, ry menslikheid soos herfskleure gloei. Dié wat "weggegooi" is deur hul kinders, en dié wat eenmaal sélf moes weggee - soos die oujongnooi Lina Delport, wie se verlede soos 'n hond op haar spoor loop.

Vir Marie en Bettie is die ergste van oudword nie die aanpassing by 'n wêreldjie wat gekrimp het tot die allernoodsaaklikste nie; dit is trouens 'n verligting om ontslae te wees van die swaar bagasie van die lewe. Maar dat jy nie meer baas is oor jou eie liggaam nie, daarmee maak jy bitter vrede. En dan is daar die swart afgrond wat oopgaan elke keer dat 'n bekende wegval...

Kondisie: Goed

Recently viewed

See more
Housed sockets dil 2.54mm 26w 5000-26
Refurbished
R4.29
45% OFF
1Pc Green For iPhone 15 Plus Phone Case Phone Cover
New
R141.00 R257.00
45% OFF
1Pc Dark Green For iPhone 16 Plus Phone Case Phone Cover
New
R185.00 R337.00
My Hero Academia CCG - 1st Edition- Universus - Airstream Driver 2/117 - UR - Holofoil - 2022 NM
New
R40.00