This item has closed with no items sold
View other items offered by BeesBobBooks477

Similar products

Hemelhel - Martinus de Beer Hemelhel - Martinus de Beer
Hemelhel - Martinus de Beer Hemelhel - Martinus de Beer
Closed

Hemelhel - Martinus de Beer

Secondhand 1 was available
R55.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
684140824

In die hartjie van die Vrystaat is daar 'n plek waar die hemel en die hel bymekaarkom. Dit is 'n netjies versorgde huis met 'n wit muur daarom. Agter die muur ontvou verhale waarvan bitter min mense ooit hoor. Die huis met die wit muur is 'n kliniek vir depressielyers.
In Hemelhel stap jy saam met 'n jong pasiᅢᆱnt die kliniek binne, en jy ervaar hierdie onbekende, afgeslote wᅢᆰreld deur sy oᅢᆱ. Op sy gemaak weerbarstige manier ondergaan jy al die roetines, sien die personeel en ander pasiᅢᆱnte uit sy sardoniese perspektief en beleef sy grille, sy gemoedskommelings en vertwyfeling. Die aantal weke in die kliniek word 'n meesleurende verhaal dit word die ontdekking van 'n wᅢᆰreld.
Die krag van Martinus de Beer se debuut lᅢᆰ daarin dat dit die lewe uit die perspektief van die depressielyer vir jou nuut maak. Dit gebeur op so 'n wyse dat die leser, soos die verteller, swaar afskeid neem van hierdie kliniek waar dit vir 'n wyle moontlik was om hemel en hel saam te verduur.
BBAF

Condition: Good

Don't miss out on the latest deals!