Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Hendri uit die water
Sub Title:
Author: Elsabe Steenberg
Publisher: Tafelberg
Year: 1984
ISBN: 9780624023791
Summary: In Hendri uit die water begin Hendrina haarself Hendri noem, 'n simbool van 'n soeke na 'n eie identiteit. Haar ma gaan studeer verder in Nederland en sy moet by tannie Scheep-hulle gaan bly. Sy hou van tannie Scheep, maar kan nie haar vrees baasraak nie. Gereeld gaan sy na die water en kyk daarin om die kind Hendri te sien, die een wat in die water wag om uit te klim.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.