Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geen uitgawe datum. Skoolstempel voorin die boek is gedateer November 1965.
Ex skoolbiblioteek kopie met fotostaat stofomslag. Die binding is nie meer eersteklas nie. Die net skyn deur. Die totale integriteit van die boek is egter nog stewig.
Die boek is nie foutloos nie, maar vir so 'n skaars titel is dit nog 'n goeie toevoeging tot jou versameling.
Baie skaars en gesogte boek. Een van ses in die reeks
Toestand 6/10.