Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
JL van Schaik, 1945. Hardeband in goeie toestand. Naam van vorige eienaar klein voor-in geskryf. Die bladsye is ferm en skoon en die binding stewig. Die hardeband toon enkele tekens van gebruik, maar is netjies.
Hendrik Pierneef - Die Man en sy Werk - 'n Waardering deur J.W.F. Grosskopf
74 afbeeldings van Pierneef se werke.