Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hendrik Potgieter deur Carel Potgieter en N H Theunissen Boer War history
Oorlewering uit die era van die Boereoorlog deur die nasaat van Hendrik Potgieter. Met tekeninge en kaarte deur Rene Shapshak.
Afrikaanse Pers Beperk, (S.J) circa 1938, EERSTE DRUK.
Toestand: bruin linneband, geringe rakslytasie geen stofomslag, ouderdomsvergeling, ex-libri stempels, stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.