Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek in uitstekende toestand - Vorige bekende eienaar se naam netjies binne. >>> ʼn Koning vir die volk is n roman oor Saul, die eerste koning van Israel. Die uiterlike gebeure sowel as die redes wat individue en groepe motiveer tot aksie word weergegee. Die skrywer slaag daarin om lewensgroot en sielkundig goed gemotiveerde karakters te skep uit hierdie oorbekende historiese gegewe. Deur die stryd tussen Saul en Samuel word in werklikheid die stryd tussen kerk en staat beskryf. Hierdie boek word in 1989 benoem vir die ATKV-Prosaprys. * Bybelroman * Christelik *