HENDRIKS, P.G. - `n Soort Bevryding - (Hardeband)

Secondhand
1 available
R8.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 31 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int
Bob Shop ID
614119724

Boek in goeie toestand maar soos u dalk weet is die hoofstukke nie genommer nie en die vorige eienaar het hul netjies met potlood genommer.    >>>   In n Soort bevryding keer Hendriks terug na die platteland en sy herinneringe aan sy onderwysjare. Die hoofkarakter Dawid Nolte gaan as lid van n aflospersoneel na die plattelandse dorp Uitsig waar hy in n jaar meer as net die normale wedervaringe van n plattelandse onderwyser ondervind. Dawid vind dat sy intieme interaksie met sy leerlinge en die mense op die dorp n baie groter invloed het op sy mensvorming as wat hy ooit sou gedink het. Hy verloor baie van sy eiemagtigheid en besef dat hy nie werklik in beheer is van wat met hom gebeur nie. Sy droom van n digbundel gooi hy een nag weg, want om te besef dat jy nie werklik talent het nie, is ook n talent, n soort bevryding. Hy leer dat jy gelei word na plekke en mense wat jy bedoel is om te ken, sodat jy die persoon kan word wat jy bedoel is om te wees. Om dit te glo en daarop te vertrou, is die grootste bevryding. Die boek word gekenmerk deur die humoristiese weergawe van die karakters en gebeure, beskryf in keurige taal. (WIKI)

More from this seller

View all
ANTHONY, Evelyn - Anne Boleyn - (Hardcover in Wrapper)
R65
GREY, Zane - Stropers van die Spaanse Pieke - (Hardeband)
R10
BELLOW, Saul - The Victim - (Hardcover in Wrapper)
R28
SMITH, Wilbur - Gold Mine - (1970 1st Edition Hardcover inWrapper)
R56
Add to cart

Similar products

R30 shipping
SOORT BEVRYDING - HENDRIKS,PG
R105
n Monument vir Elias Hardehand - P. G. Hendriks
R60
HENDRIKS, P.G. - Kringe van die Draaigras - (Hardeband in Stofomslag)
R24
Portret van `n keuse -- P. G. Hendriks
R47