Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die titelverhaal van 'n Bruidsbed vir tant Nonnie is seker een van Hennie Aucamp se heel bekendste verhale en het hom gevestig as 'n meester van die Afrikaanse kortkuns. Ander kort stories soos 'n Boer se tot siens, Die dassie, Die terras, Steven en Fay, Ek groet jou, Bertien, Op 'n Dinsdag as dit reen, Miss Hannah lui die klokkie, Die Brief, Deur 'n spieel in 'n raaisel.
Tafelberg 1970 oranje hardeband wit bladsye goed gebind met duidelike teks met stofomslag, paar merkies in boek, inskripsie op end bladsy, stofomslag wys gebruik, 90 bladsye.