Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sewe Sondes, Nee Meer: Verhale en Essays oor Dood- en Ander Sondes
Saamgestel deur Hennie Aucamp.
Sien foto van agterplat vir die lys van verhale in die boek.
Human & Rousseau, 1995. Sagteband met stofjas, 313 bladsye.
Boek in goeie toestand met paar roesmerkies op die teksblok en aan die binneblaaie. Stofjas het geringe verwering en twee baie klein stukkies skade.