| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
In hierdie verhaal is daar dikwels allerlei vorme te vind wat van die gewone taal afwyk; hierdie verouderde taalvorme, argaïsmes en versteende uitdrukkings kom almal in die sewentiende-eeuse geskrifte voor wat ek as bronne vir die historiese gegewens geraadpleeg het, en ek het hul opsetlik gebvruik om daardeur die lokale kleur, die ouderwetse tyd en die sfeer waarin hierdie mense gelewe het lewendiger en getrouer te kon uitbeeld.Die skryfster