Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Here & Boere - die Kolonie aan die Kaap - 1679-1712 - Karel Schoeman
Die Kolonie aan die Kaap onder die Van der Stels, 1679-1712
Kolonie aan die Kaap
Die vyfde en laaste deel van hierdie werk beskryf die opbloei van die VOC swe vestingingskolonie aan die Kaap gedurende meer as 'n kwarteeu onder die twee van der Stels, met die groeiende welvaart wat dit gekenmerk het en die eerste tekens van 'n eie koloniale kultuur onder die blankbevolking.
Voorblad
Die finansier Francesco Lopes Suasso, baron van Auvernas la Gras, Lid van die Portugese-Joodse gemeenskap in Amsterdam, deur 'n anonieme kunstenaar, omstreeks 1688.
(Joods Historisch Museum, Amsterdam, B0332; in bruikleen van die Amsterdam Museum)
Kolonie aan die Kaap
5