Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Madelie Human
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Mari het net een groot begeerte en dit is om Groenweide se stof van haar voete af te skud, maar dis makliker gesê as gedaan want sy kry nêrens in die stad werk nie. Driaan, die nuwe besonder aantreklike predikant op die dorp, is ook 'n doring in haar vlees want van 'n predikant en die pastorie wil sy niks weet nie.
Maar wat maak jy as jy juis verlief raak op die een wat jy juis nie as troumateriaal vir jou beskou nie? En wat van die opgeknapte pastorie wat vir jou soos huis begin voel?
Wanneer sy uiteindelik 'n kans kry om stad toe te gaan, neem sy 'n verrassend ingrypende besluit...
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.