Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Herinneringe van mev De la Rey gebore Greeff – My Omswerwinge en beproewings gedurende die Oorlog 1899-1902. A5, sagteband, 100 bls., 8 foto’s.
Die vrou van genl Koos de la Rey, mev Nonnie de la Rey, het die hele Tweede Vryheidsoorlog met haar kinders, deur gevlug. Hulle is nooit gevang nie. In haar interessante en spanningsvolle boek beskryf sy ook die gevangeneming van genl lord Methuen deur die Boere. Die besondere boek is nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar.