Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
My Omswerwinge en beproewings gedurende die Oorlog 1899-1902. A5, sagteband met 100 bladsye nuut en ongelees.
Die vrou van genl Koos de la Rey, mev Nonnie de la Rey, het die hele Tweede Vryheidsoorlog met haar kinders, deur gevlug. Hulle is nooit gevang nie. In haar interessante en spanningsvolle boek beskryf sy ook die gevangeneming van genl lord Methuen deur die Boere.
Anglo-Boereoorlog.