Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
TITEL | GOD SE APTEEK. DEEL II. Eet Jouself Gesond ... |
SKRYWER | Herman Uys. |
UITGEWER / AANTAL BLADSYE. | 205 pp. Bambi Books. |
GROOTTE / TIPE | 30 x 21 cm. Sagteband. |
UITGAWE / DATUM | 1e uitgawe 2008. |
ILLUSTRASIES | Geen. |
TOESTAND | Uitstekend (Soos nuut). |
NOTAS | Koffietafel grootte. Hierdie is ‘n opvolg van die baie gewilde ‘God se Apteek’. In God se Apteek, die oop veld, landerye, riviere en waters wat die aarde deurkruis en omspoel, het Hy alles geskape wat ons nodig het. Ons moet dit net reg gebruik om gesond en geseënd te kan leef en oud te word. Geen siektetoestand of kwaal word op hierdie aarde van ons toegelaat, sonder dat die Here ‘n effektiewe teenmiddel of geneesmiddel in die vorm van plante, groente of vrugte aan ons gegee het nie. In hierdie boek bespreek Herman Uys ‘n groot verskeidenheid siektes en kwale, met ‘n ‘natuurlike’ behandeling vir elkeen. Verder word verskeie kruie, olies en ander produkte gelys met aanbevole gebruike vir elk. Die vier tipes bloedgroepe met die ‘regte’ en ‘verkeerde’ groepe word ook bespreek. ‘n Baie nuttige handleiding vir elke gesondheidsbewuste. |
SHIPPING COST OF THIS ITEM
|