Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2004. eerste uitgawe. Sagteband. 656 bladsye. Goeie toestand. Stewig gebind en skoon. Skaafmerk teen rugkant agter (80mm). Meer as 1kg.
Die publikasie, The Afrikaners - A Biography, veroorsaak ’n beroering en die boek word ’n onverwagse topverkoper. Te midde van die oorweldigende reaksie klink die oproep vir ’n Afrikaanse weergawe telkens op. Met Die Afrikaners - 'n Biografie, gee Hermann Giliomee hieraan gehoor. Hy vervleg die jongste internasionale insigte met ’n leeftyd van sy eie navorsing in ’n pakkende, vars relaas oor ’n omstrede onderwerp.