Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460 Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460 Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460 Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460 Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460 Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460
Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460 Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460 Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460 Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460
Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460
+2

Hermann Giliomee - Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag - Softcover - p460

Secondhand 1 available
R100.00
Shipping
Free shipping is available from Mynique Ideas for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R750.00 from Mynique Ideas
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5BER034849
Bob Shop ID
651735329
Hermann Giliomee -  Die laaste Afrikanerleiers - 'n Opperste toets van mag -  Softcover - p460
ISBN 9780624052555
Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die wee van vyf van die mees invloedryke Afrikanerleiers. Vir hierdie boek het hy met talle rolspelers onderhoude gevoer. Baie van hulle is nou bejaard, en wil graag hul ervarings deel, soms vir die eerste keer. Die boek gee dus 'n totaal nuwe blik op die binnewerkinge en denke van die regering tydens apartheid. Giliomee probeer om nie te verdoem nie (want verdoem is maklik, se hy) maar om te verklaar. Hoe het dit gebeur dat gerespekteerde leiers vir soveel jaar so 'n onderdrukkende stelsel kon handhaaf? Die lewens, voorstelle en keuses van Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk word in diepte bespreek met soms verrassende en onvoorspelbare nuwe insigte. So bespreek Giliomee die moontlikheid dat Verwoerd self ironies genoeg deur sy onderwyswette die doodskoot aan apartheid toegedien het. Hy vertel hoe Vorster homself as keiser van sy eie ryk beskou het, hoe Botha weens 'n verswygde eerste beroerte aan oordeelsvermoe ingeboet het en hoe die Rubicon-gebeure eintlik op 'n misverstand berus het. In die laaste hoofstukke bekyk hy FW de Klerk wat as Dopper 'n morele raamwerk probeer volg het, maar tog ook sy eie blindhede gehad het. Stimulerende eietydse geskiedenis uit die hoogste rakke.
Add to cart

Recently viewed

See more
Beslissing Onbekend - Vincent van der Westhuizen (f3) - Klub707 - Spanningsverhaal
Secondhand
R45.00
Isuzu 08 + Carbon Look Headlight Guard
New
R504.00
Para cloth wing - selling as reproduction
Secondhand
R100.00
12 x uncirculated Mandela 90th birthday from bags *** for 1 price
Secondhand
R235.00

Similar products

DIE LAASTE SKOF Deur `n MEDEREISIGER `n Boekie vir Ouers van Dae Derde Druk 1943
Secondhand
R120.00
Die Laaste Afrikanerleiers : Hermann Giliomee
Secondhand
R150.00
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika - Hermann Giliomee
New
R490.00
DIE LAASTE AFRIKANERLEIERS. Herman Giliomee
Secondhand
R135.00