This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Batik: Handleiding vir Landsdiens-klubs - Anne-marie Myburgh
R28.00
Kleuters Moet Grense Hê deur Anne Cawood – ’n Gids tot Gebalanseerde Ouerskap
R69.00
ASSIGNAAT - KROG,W
R225.00
Misfot - Stories vannie anne kant : Chase Rhys
R60.00
HERTOGPRYS 1990!! Lady Anne - Antjie Krog
Sold

HERTOGPRYS 1990!! Lady Anne - Antjie Krog

1 was available / new
Indicative market price: R159.00
R85.00
47% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT1024
Bob Shop ID
64983962

Lady Anne - Antjie Krog - Human & Rousseau - 2004, tweede uitgawe - 108pp - Sagte glansblad. Posgeld en verpakking R25.00.

’n Heruitgawe van hierdie belangrike digbundel wat in 1990 met die Hertzogprys bekroon is.

Die vertelsituasie is die van ’n vrouedigter wat in die Suid-Afrika van die laat tagtigerjare besin op die situasie om haar en wat daarvoor ’n alter ego, Lady Anne, oproep. Lady Anne Barnard (1750-1825) is uit die geskiedenisboeke bekend as Skotse dame wat groot onthale aan die Kaap gegee het. Sy was ook reisiger na die binneland, skilder en skrywer. Hoe lyk haar lewe en liefdes as hulle bekyk word uit ’n perspektief van byna twee eeue later, deur ’n Afrikaanse digter wat die problematiek van haar eie bestaan en van hierdie land laat saampraat?

“... van die digste en rykste poësie in Afrikaans ... ’n Roman van ’n bundel”

– André P. Brink

Recently viewed

See more
38cm x 28cm Bamboo Cutting Board
R100.00
Rear Bumper Trim Reflector Strip Reflective Cover 63147388765 63147388766 for - 530I 2017-2020
R649.00
25% OFF
Samsung M31s Back Camera Glass Replacement (Brand New) (Local Stock)
R150.00 R200.00
The Brown Sisters
R480.00

Customer ratings: 1 ratings

Item arrived. Thank you.
28 May 2012