Hertzog en Smuts en die Britse Ryk - Dr G Scholtz

Hertzog en Smuts en die Britse Ryk - Dr G Scholtz

Secondhand 1 available
R550.00
Shipping
Free shipping is available from Hemingways Books for all orders above R8,000.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
16159610
Bob Shop ID
679680149

Says the writer: "Ek behoort tot 'n geslag wat opgegroei het in die jare toe die politieke toneel in Suid-Afrika eintlik deur genls. J. B. M. Hertzog en J. C. Smuts oorheers is. Die stryd tussen die twee manne het my as jong seun reeds diep geïnteresseer. Hoe ouer ek geword het, hoe meer het veral een aspek van die stryd my belangstelling gewek. Dit was die houding van die twee politieke leiers teenoor die Britse Ryk. Destyds was ek reeds die republikeinse ideaal toegedaan en alles wat die verhouding van Suid-Afrika tot Brittanje geraak het, het ek vanuit die standpunt van 'n republikeins-gesinde betrag. Nadat ek besluit het om my lewe aan 'n studie van die geskiedenis van Suid-Afrika te wy, het een van die interessantste aspekte vir my die verhouding van die twee politieke leiers teenoor die Britse Ryk geword. Dit is nou reeds enige jare dat ek ereprofessor aan die Randse Afri kaanse Universiteit is en in hierdie hoedanigheid van tyd tot tyd 'n aantal voorlesings moet lewer. So het dit gekom dat ek vir die jaar 1972 as onderwerp gekies het generaals Hertzog en Smuts en die Britse Ryk. Omdat dit 'n deel van ons geskiedenis is wat ten nouste verbonde is aan die wyse waarop Suid-Afrika 'n republiek geword het, het ek besluit om die voorlesings in boekvorm aan almal wat liefde vir die geskiedenis van ons land het, beskikbaar te stel."

**Condition:** Overall in Very Good condition with minor shelf wear consistent with age.

Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!