Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BESKRYWING | Op 4 April 1955 is daar 'n Huldigingsplegtigheid vir Generaal J B M Hertzog gehou in die Pretoria stadsaal. Hierdie is die baie skaars program van die plegtigheid. Dit is ongeveer folio - grootte en bestaan uit 4 bladsye (een groot vel dubbel gevou). 'n Afbeelding van die voorblad verskyn bo en u kan al vier bladsye op die verdere afbeeldings onder sien. |
TOESTAND | Die program is in baie goeie toestand. Effe verbruin, maar geheel sonder kreukels, voue of skeure. |
Baie skaars en versamelbaar.
LET WEL DAT EK TWEE VAN HIERDIE PROGRAMME OP HIERDIE VEILING HET EN DAT DIE BOD WAT U PLAAS PER PROGRAM IS OM EEN OF ALBEI DIE PROGRAMME TE NEEM. |
EK HET 'N HELE PAAR INTERESSANTE VERSAMELITEMS OP HIERDIE VEILING (OOK AFRICANA ITEMS). 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN. |
AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM ITEM. R26 per geregistreerde pos met naspoornommer. Alle items wat op een veiling gekoop word word saam gepos on koste te verminder. |