Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Die veertienjarige seun, Miekel Marais staan alleen. Hy ken niemand nie. Hy soek nie vreemde gesigte op perron nie. Niemand weet dat hy vandag hier aankom nie, behalwe sy ma''.
Tafelberg 1967 oranje hardeband goed gebind, teks skoon, gebruikte skoolstorieboekie wys gebruik, ouderdomsvlekkies en netjiese skoolplakkertjie. Sonder stofomslag.