Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kerk Liedboek wat geoordeel aan die "Acte van Waarborg gedateer 1867 en die eerste eienaar se geboorte datum, synde 1895, in die omgewing van 100jr oud kan wees. As deel van die boek, wat in Hollands geskryf is, verskyn agterin die "Catechismus" , 'n paar "Christelijke Gebeden" en die "Formulier van het Avondmaal". My navorsing dui daarop dat die boekie as 'n Gesange en Halleluja boek aangewend is in die NG of Hervorme Kerk in die laat 1800's of vroeg 1900's. Stewige toestand sonder skeure of merke behalwe die vorige eienaar se naam op die ager binneblad. Effense vlek onder links wat kan dui op 'n vloeistof blootstelling. Doen egter nie noemenswaardige afbreek aan die geheel beeld nie. Bind nie perfek nie, maar goed vir die ouderdom v/d boek.